Chrizane Du Plessis
Ek glo in God Drie-Enig met my hele wese. Getroud met die beste man ooit, Fanie. Ons het 6 kinders, ons getroude Kinders is soos ons eie met 8 Kleinkinders. Afgetree en geniet ons Sonskynjare saam met mekaar.
